Yzerfontein Akkommodasie by Shoes Off - Feet Up | LekkeSlaap
+17

Shoes Off - Feet Up

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 197, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shoes Off - Feet Up is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 in Yzerfontein en is 600 m vanaf die strand.

Dié moderne huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte en toilette. Daar is ook 'n gaste-toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer het 'n TV met DStv sowel as ShowMax en Netflix.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die veld. Die eiendom is omhein.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en doendinge soos visvang, branderplankry, ski, seiljag en staproetes. Besienswaardighede sluit Dasseneilandvuurtoring, die !Khwa ttu San Erfenissentrum en nog vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Shoes Off - Feet Up sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Shoes Off - Feet Up
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Atlantic-rylaan 197, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoes Off - Feet Up het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 197, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATM2lOA7mlXAGW1SSGsveHmZjuqrjlRKLA0PFLV7nUhS5qL8u58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 197 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.370523528181 18.179089351114
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za