Shonalanga B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shonalanga B&B is in Mthatha in die Oos-Kaap geleë. Daar is 10 nuwe, ruim kamers en konferensiegeriewe.

Die kamers is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Wasserydienste is beskikbaar indien dit voor die inklokdatum gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete-pakkies is beskikbaar en moet met die bestuur gereël word.

Shonalanga B&B is naby aan die sakedistrik van Mthatha en Umtata-buiteklub net oorkant die pad. Die klub se gholfbaan spog met 9 putjies, 'n klubhuis en 'n Italiaanse restaurant.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shonalanga B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false