+21

4 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

35% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Popham Street, Unit 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Shore2Please is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die gebou is 500 m vanaf Bloubergstrand, restaurante en winkels in die omgewing. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en daar is slegs trappe wat daarheen lei.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Een slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroēr.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, rusbanke en 'n TV met Netflix. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en Weber-braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n aangewese tandemparkeerplek vir 2 voertuie of 'n waentjie.

Shore2Please is sowat 10 km vanaf die begin van die Durbanville-wynroete, 15 tot 20 km vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront en sowat 29 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Prashanth S
Gesin met tieners
5.0
Lovely apartment! We really enjoyed our stay. Received a warm welcome from the hostess on our arrival. The apartment was beautiful, nea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Samantha D
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. It was very nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Riette D
5.0
Gerieflike blyplek in 'n besige straat. Ons het oukei gebly. Die woonstel is op die hoek van 'n raserige kruising, so families met klein kindertjies m...
Sien meer
Apr 2025
Annelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties bekostigbare verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit het soos ons huis gevoel.
Jan 2025
Jennifer M
Besigheidsreis
4.8
Lovely experience. Had a really lovely stay at Shore2Please in Bloubergstrand, everything was super clean and the vibe was comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Popham Street, Unit 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shore2Please het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
35 % AF
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
35 % AF
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
35 % AF
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek

21 Popham Street, Unit 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aecafc05f5a40076b099b0ae789951959217c2b57aab91976cfbac37055e344402e28de6f9bbcfd92fd9085943e5622436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 21 Popham Street Unit 12B, Cape on Popham 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.823920135556 18.484057145319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang