Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shotleft on Wye Road

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 7 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wye-weg 1095, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Shotleft on Wye Road is 'n sonkrag-aangedrewe selfsorghuis wat met 'n asemrowende see-uitsig oor Ski-strand in Ramsgate spog. Die ruim huis is ideaal vir groot gesinne of groepe vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, instapstort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die eetarea en die sitarea waar daar 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite in die groot tuin is daar sitplek, 'n klimraam en 'n swembad. Daar is ook braaigeriewe en 'n panoramiese uitsig oor Ramsgate se Ski-strand.

Die huis spog ook met 'n rivierboot wat vooraf bespreek kan word om in die somer op die rivier te vaar en by die Old Pont Wild Coast te gaan tjoepry. Die huis het 'n sekuriteitsheining met 'n hek en 'n alarm wat deur Wolf Security gemonitor word en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shotleft on Wye Road sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shotleft on Wye Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caroline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Wye-weg 1095, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shotleft on Wye Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wye-weg 1095, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94d5ad1e29f7e3ba16a0c6c990129326f67e0e23e73e219083312ddc5e894cfbefe0d28d59baab7ee29258cfe540ac0a459?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Wye Road 1095 Ramsgate 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8946562 30.3446091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem