Shutters on Hilltop
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Aug 2020 tot 31 Des 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shutters on Hilltop is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Scarborough en is ideaal vir ’n gesin of familie.
Die huis het 3 slaapkamers met genoeg kasspasie en daar is 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het ’n dubbel- en enkelbed.
Die groot oopplan-leefarea het ’n kombuis en 2 sitareas. Daar is ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel in die kombuis.
Een van die sitareas het ’n kaggel en daar is ’n TV met DStv en ’n kaggel in die tweede sitarea.
Die leefarea lei na ’n onderdakstoep wat oor die welige, inheemse tuin uitkyk en daar is ’n swembad wat gaste kan geniet. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Shutters on Hilltop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Shutters on Hilltop het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom