LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shutters on Hilltop | LekkeSlaap
+28

Shutters on Hilltop

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Shutters on Hilltop
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Schalk E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk E
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik onspan terwyl die kinders hulself gate uit geniet het in die swembad.

Die huis het 'n baie mooi uitsig oor die see en ons het die meeste tyd by die swembadarea spandeer. Die warmer water het dit moontlik gemaak dat ons dit saam met ons kinders kon geniet. Die huis is goed toegerus en al wat ons kortgekom het was seep in die badkamers. Die gasvrou was fantasties. Ons het die kuier baie geniet.

Shutters on Hilltop's terugvoer

Hallo Schalk

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het.
Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Pierre Hunter

Shutters on Hilltop
was R2 000
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
was R2 000
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
was R2 000
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANc5yKJYGOqY6ZZpbbqe2MmybuYsl3qBCE2gaf2sdZARcS4iR61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.201274440803 18.381795249413
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!