Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shutzenhaus Guest House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Shutzenhaus Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker! Sal weer soontoe gaan!

Dit was ongelooflik lekker om daar te kon bly. Die "vibe", die personeel en die kos was uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Enkelreisiger

Loved the place. Friendly staff.

Safe parking and the food is top marks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H
Gesin met tieners

Netjiese verblyf, heerlike aandete en vriendelike personeel.

Ons was baie verras deur die groot, netjiese kamers en dat hulle moeite gedoen het om ons tienerkinders langs ons te plaas. Aandete was heerlik en ons versoeke was dadelik na omgesien. Veilige parkering vir ons volgelaaide voertuig was 'n bonus. Ons het 6 uur die oggend vertrek en ontbytkospakkies ontvang, dit was uitstekend. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian H

Aanwins vir Keetmanshoop.

Schtzenhaus is al vir baie jare aan die gang, maar bly nog steeds 'n gesogte verblyf vir baie. Die verblyf is goed, kamers is netjies. Die restaurant is besonders, bietjie geskiedenis en 'n Duitse menu. Baie goeie kwaliteit en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit pricey compared to other accommodation in Keetmanshoop.

Sliding door could hardly open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leana B
Gesin met klein kinders

Baie lekker kos, netjiese kamer.

Aandete uit die boonste rakke, ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Heerlike. Vriendelike ontvangs, skoon kamers. Lekker swembad.

Goeie oornagplek, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs asook Kroegman se geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shutzenhaus Guest House se terugvoer

Dankie. Ek sal beslis vir Giepie oordra. Ingo Klitzke, eienaar.

Shutzenhaus Guest House
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Enkelreisiger

Gerieflik en ruim.

Die gastehuis is lekker sentraal naby die besigheidsgebied geleë. Die kamers was ruim en netjies. Ek het ‘n item in my kamer vergeet en die bestuurder het my vinnig daarna gebel om my daaroor in te lig wat ek baie waardeer het. Ontbyt was ingesluit en was eenvoudig maar smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Neeltje F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent restaurant.

The bedroom was a bit cramped and not so luxurious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende restaurant.

Die slaapkamer was 'n bietjie beknop en nie so luuks.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shutzenhaus Guest House se terugvoer

Hi Helena

Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons te laat weet. Ons waardeer dit baie.

Shutzenhaus Guest House
Freddie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie L
Gesin met tieners

Voldoende verblyf.

Ons het een aand in Schutzenhaus Guest House oorgeslaap. Daar is een groot leefvertrek met vier driekwartbeddens, en een groot badkamer met 'n stort. Ons kon aandete teen ekstra koste in die gastehuis se restaurant gaan eet, en ontbyt se koste was ingesluit. Ek voel dat die verblyf bietjie duur was vir wat mens kry - die eenheid was baie basies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c4e5d02c8cbfeff5031ead79571555b0e48b21b263ef846d86d96363bdb32246e05dacaba009bfd1fc10c9afede073abe46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Pastorie Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.582916769277 18.131609509509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem