Sielsalig Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sielsalig Selfsorg is 'n gemaklik gemeubileerde huis met slaapplek vir 8 gaste op 'n werkende proteaplaas naby Elim.

Die huis is onder die bome geleë en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, sowel as 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer beskikbaar. Al die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n eetarea. In die sitkamer is daar 'n TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. Ekstra braaigeriewe is onder die akkerbome beskikbaar. Gaste kan gerus gaan stap, fietsry en aan die aktiwiteite op die plaas deelneem.

Sielsalig Selfsorg is net 9 km van Elim af, 30 km van Pearly Beach af, en 50 km van Struisbaai en Agulhas af vir gaste wat die omgewing wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Sielsalig Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sielsalig Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]