Sielsrus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook binnenshuis is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n eko-reservaat geleë is.
- Geen harde musiek word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n eko-reservaat is.
- Besoekers wat oornag moet vooraf goedgekeur word.
- Oop vure moet gemonitor word.
- Geen onwettige aktiwiteite word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karee-straat 232, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom