Hermanus Akkommodasie by Siesta | LekkeSlaap
+14
+14

Siesta

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Siesta is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vermont, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan 'n verskeidenheid walviskyk-plekke en geriewe.

Die woonstel is smaakvol versier en het 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die eetarea is langsaan die kombuis. Die woonstel bied ook 'n ingeboude braai, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. 'n DStv Compact Plus-pakket is beskikbaar.

Siesta is net 5 minute se stap van 'n afgesonderde strand af en 10 tot 20 minute se ry vanaf die Hemel en Aarde-wynroete en Hermanus se middedorp met restaurante, winkels, talle walviskyk-plekke en ander doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Siesta
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Siesta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlOTc3ZTZhLTA3MTMtNDc5NS1hODgwLTVkZGQxOTJmZmI1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Scallop close Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.419837 19.1483339
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za