Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sifrandi

Sifrandi
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 9 mense
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode in die instansie (word slegs buite en op die dekareas toegelaat).
- Die instansie-eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering of skade/diefstal van enige eiendom gedurende die verblyf nie.
- Die eiendom moet in 'n aanvaarbare toestand gelos word.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Sifrandi is troeteldiervriendelik, maar dit moet vooraf gereël word. Klein, goed opgeleide honde kan toegelaat word indien dit gereël word.

Addisionele koste kan van toepassing wees op die volgende:
- Die perseel moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit aangetref word. Alle breekware en eetgerei moet gewas en weggepak word. Vullis moet in die buite-vullsdrom geplaas word. Indien die huis nie netjies gelaat word nie sal 'n addisionele skoonmaakfooi van gaste verhaal word.
- Skade aan die eiendom, breekskade en verlore items wat op die perseel hoort, sal op die gas se kredietkaart gehef word.
- Gaste sal beboet word indien die aantal gaste wat op die eiendom bly die maksimum gaste, soos op die besprekingsvorm aangedui, oorskry. Die boete sal gelykstaande wees aan die daaglikse tarief wat die addisionele gaste sou moes betaal het en dit sal van gaste verhaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 9 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Konkiebaai No. 2, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce94f5f65a726b67b5aa8c1ac226748841fcbdc02e4e84554027e22d295b4548302247cf9bfcf2a08e1215981f9a0d540ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 9 mense 23 5 1 5 Eersterivier Road Konkiebaai No. 2 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071899016384 24.222253504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem