- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë teen die hange van die Seinheuwel Natuurreservaat met 'n uitsig oor die Kaapse middestad en die veraf Tafelbaai-hawe-area. Die boetiekhotel is die perfekte basis vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die omgewing kan verken.
Verblyf by Signal Hill Lodge word aangebied in 14 smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is verskeie geriewe in elke kamer insluitend lugversorging, 'n veilige, elektroniese kluis, 'n lessenaar en stoel, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan gereël word en dit word in die eetkamer bedien waar ander heerlike maaltye ook bestel kan word.
Die boetiekhotel het gratis WiFi, 'n kroegie, gastesitkamer, plonspoel en veilige parkeerplek. Wassery- en chaffeur-dienste kan ook vir gaste gereël word.
Signal Hill Lodge is naby die Bo-Kaap, net 5,5 km vanaf die ikoniese Tafelberg en die wêreldbekende V&A Waterfront en ongeveer 23 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Signal Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18