- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 200 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 29 Military Road, Scotschekloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë op die hange van die Signal Hill Natuurreservaat, met uitsig oor Kaapstad se stadskern en die verafgeleë Tafelbaai-hawegebied. Die boetiekhotel is die ideale basis vanwaar die verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing verken kan word.
Verblyf by Signal Hill Lodge bestaan uit 14 smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer bevat geriewe soos lugversorging, 'n veilige elektroniese kluis, 'n lessenaar en stoel, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan gereël word en word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye ook bestel kan word.
Die boetiekhotel bied gratis WiFi, 'n klein kroeg en gaste-sitkamer, 'n plonspoel en veilige parkering vir voertuie. Wassery- en sjofeurdienste kan ook vir gaste gereël word.
Signal Hill Lodge is naby Bo-Kaap, 5.5 km vanaf die ikoniese Tafelberg en die wêreldbekende V&A Waterfront, en ongeveer 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 367
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 29 Military Road, Scotschekloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Signal Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Military Road, Scotschekloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 200 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang