LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silentview Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Silentview Guesthouse

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Silentview Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marius B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was nie baie tevrede nie.

Kamer was skoon en netjies maar daar is vir ons gesê dat hulle sal melk bring vir die koffie. Dit het nooit gebeur nie. Ons het twee aande oorgeslaap. Kamer is nooit gediens nie. Bed is nie opgemaak nie en vuil koppies is nie gewas nie.

Frikkie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie baie klein en voorkant van gastehuis benodig opgradering en skep nie 'n goeie indruk nie.

Die beskrywing op die webtuiste kan miskien meer volledige inligting gee en wanneer 'n kamer bespreek word behoort dit duidelik gestel word watter kamer 'n mens kan verwag. Ons daag op en het hulle ons in 'n piepklein kamer gesit agterom in die hoek met 2 enkelbeddens. Hulle het blykbaar ons verwar met 'n ander gas se versoek vir enkelbeddens? Gelukkig was ons net vir een aand bespreek!!

Chris D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Besigheidsreis

Fantasties, vriendelik en rustig!

Verblyf was uitstekend en sal dit vir ieder en elk wat oorslaapplek soek, aanbeveel! Ek is vriendelik ontvang en baie goed na gekyk. Die kamer is lieflik en ruim en dit het gevoel asof ek tuis is! Baie, baie dankie!

Lynnette L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik!

'n Aangename en vriendelike gasvrou (Corlea). Baie lekker gekuier, geslaap en geswem. Sal verseker aanbeveel. Sal verseker weer daar gaan oorbly.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NTc0MGNiLTY2YjEtNGM2NS1iMThiLTdiMDgzMTk3NzAwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 8 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.729444 28.207633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!