Silhouette 7
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 153, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R770 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silhouette 7 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Silhouette-kompleks in Margate en dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n losstaande gasbraai. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, piekniek in die tuin hou of net by die gemeenskaplike braai-area kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Silhouette 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Jaar gelys 9
Ligging
- Marinerylaan 153, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 153, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom