Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silhouette Unit 28

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 405 R937 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Silhouette Unit 28 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in Margate se seefront en promenade. Dié woonstel bied 'n ongelooflike see-uitsig vanaf die balkon.

Die woonstel is op die sesde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek aan 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk tripelstapelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n stort en die ander 'n bad het.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is nog 'n TV in die hoofslaapkamer.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en is die ideale plekkie om die sonsondergang te bewonder.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en bied privaat toegang tot die strand en promenade. Verder het gaste toegang tot 'n skaduparkeerplek en daar is 'n gemeenskaplike area waar waentjies parkeer kan word.

Let asb. dat daar tans aan die buitekant van die instansie gebou word.

Slaapplek

’n Bespreking by Silhouette Unit 28 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 405
R1 405 R937
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 405
R1 405 R937
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8bcba9f989bdfcd5984b6e703ddfb5a538970fd86dfb5362193d9e6648f13c89b5038633632967b018b72681f91e34fc931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 405 nouVanaf R937 per nag (plek vir 6) Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.870311241851 30.367221413431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem