LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Siloam Self Catering | LekkeSlaap
+20

Siloam Self Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Siloam Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martha L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, aangename mense.

Baie mooi omgewing om te oornag. Heerlike vrugte gekoop by gasheer en hulle was vrygewig en gasvry.

Basie R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig gewees.

Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Lungi M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi M
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

Big ups to the hosts. Very friendly and welcoming.

Devon M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay. Cozy and comfortable.

The host was very accommodating to our early morning get up and go. Nice view and peaceful area. Highly recommended.

Burgert S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert S
Gesin met klein kinders

Presies wat ons gesoek het.

Bietjie buite die stad en plek vir die kinders op te speel. Lekker dam en rotse vir die kinders. Was skoon en netjies. Anna was baie behulpsaam en vriendelik.

Siloam Self Catering's terugvoer

Dit is net altyd n plesier om sulke dankbare en vergenoegde gaste te huisves.
Was n fees om julle hier te hê. Kom asseblief weer.

Siloam Self Catering
Annabelle M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Met aankoms is ons baie hartlik verwelkom, lekker skoon, gerieflike verblyf.

Jackie K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met vriende

‘n Stukkie hemel

Geleë op ‘n pragtige plaas met asemrowende natuurskoon. Heerlik om te ontsnap vir ontspanning, maar ook goed geleë as jy die Laeveld wil verken. Die huisies is netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is. Tannie Anna en Oom Faasen doen alles in hulle vermoë om die kuier by hulle so gerieflik as moontlik te maak.

Cornel D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreeknaweek!

Siloam is baie sentraal geleë. Die geriewe is genoeg vir wat ons nodig gehad het, en ons gashere was baie verwelkomend! Dankie vir 'n lekker naweekwegbreek!

Petro P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro P

Ver.

Die plek is pragtig tussen berge en bome maar die kombuisopset is glad nie goed nie, die 1 huis se toilet is ook nie privaat nie en die plek is glad nie rolstoelvriendelik of geskik vir mense met loop- of balansprobleme nie. Geen relings op traparea nie. Anna is wel baie vriendelik maar nee, sal dit nie vir meer as 1 aand weer oorweeg nie.

Vaughn E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vaughn E
Besigheidsreis

Baie gerieflik met 'n rustige atmosfeer.

Het net een aand daar gebly. Dit was baie gerieflik en die eienaars baie vriendelik en buig agteroor om jou welkom te laat voel en seker te maak jy het allles wat jy benodig. Sal vir seker weer daar bly.

 - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Besigheidsreis

Pragtige ligging en met baie vriendelike ontvangs.

Dit is 'n baie mooi omgewing op 'n pragtige plaas met 'n dam. Met sonsondergang is die beste deel van die dag gepaard met 'n lekker braai. Die eienaars is baie beleefd en vriendelik.

Michael R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Gesin met klein kinders

Wonderlike mense!

Baie lekker plek om te bly en mense laat jou baie welkom voel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Jana V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik.

Dit was 'n wonderlike ervaring, ons was laat die aand eers daar en glad nie probleme gehad om in te klok nie. Baie vriendelik, 'n rustige verblyf.

Hazel N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel N
Saam met vriende

Rustig paradys om jou siel te verkwik en jou tenk te vul.

Aangename en vriendelike gashere met 'n uitstekende ligging. Silwerskoon en gemaklike kamers en netjiese badkamers met genoeg warm water. Beveel dit verseker aan vir lang of kort verblyf

Peet D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie mooi, goed, gasvry, stil. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Andre D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Sielsrus!

Vriendelike, opregte mense wat jou baie welkom laat voel van die eerste oomblik af. Jy voel deel van die familie, en of ons tuis was. Het die rustigheid waardeer en die kort tydjie op die plaas geniet. Sal definitief weer kom kuier - die keer met die hele gesin.

Lindy B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B
Saam met vriende

Baie rustige en pragtige omgewing.

Plek is baie goed versorg. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer het nes die prentjie gelyk. Sal dit definitief aanbeveel!

Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEYJPCSyWPCI8MJAz80Dm5NIkX2l9mNuJUuYn9niEjDj2GqHwnK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Ora Farm Karino 1204 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.489488888889 31.078319444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!