Wes-Rand Akkommodasie by Silver Birch | LekkeSlaap
+30
+30

Silver Birch

55 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 4

Beskrywing

Silver Birch B&B is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë. Ons bied die heel beste in terme van gasvryheid, gerief en bekostigbaarheid, en Silver Birch is 'n wonderlike plek om al die geriewe van jou eie tuiste in 'n heerlike omgewing te geniet.

Elke kamer het 'n privaat ingang en gratis tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en DStv. Elke kamer het ook 2 enkelbeddens, lugversorging en gratis WiFi.

Ons bied ook geriewe soos wasgoeddienste en WiFi.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Roodepoort Botaniese Tuine, die Wieg van die Mensdom, die leeupark, Gold Reef City, die Apartheidmuseum, Soweto, Westgate Winkelsentrum en Clearwater Winkelsentrum in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Silver Birch
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Silver Birch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulderstraat 19, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYmRlMDQ1LTI1NmQtNGMzYi04NDMyLTBkNDc1MGI2ZDVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 19 Mulder Street Ontdekkers Park 1709 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.146313 27.8919033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za