LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Knights | LekkeSlaap
+13

Silver Knights

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Silver Knights
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ivor R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivor R
Saam met vriende

Dit was fantasties, baie rustig en stil.

Die akkommodasie was uitstekend

Silver Knights's terugvoer

Goeiedag Ivor
Dit maak mens se weskus hart warm as ons gaste hulle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Alet

Silver Knights
Dotty M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dotty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Al wat kort is 'n wasbak vir skottelgoed.

Silver Knights's terugvoer

Goeie dag Dotty

Baie dankie vir jou positiewe bydrae, bly julle het die tydtjie by ons geniet.
Ons sal dit opvolg en kyk wat ons kan doen om dit akkommodeer.

Vriendelike Groete
Alet

Silver Knights
Anne-marie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anne-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, baie sleg geleë.

Nêrens op die advert staan direk langsaan is masjiene wat nooit ophou werk nie, so ons het byna niks geslaap nie.

Silver Knights's terugvoer

Goeie dag Roelof

Ek wil verskoning maak vir die geraas vanaf die fabriek se kant. Dit is nie altyd die geval nie net wanneer hulle wel in die nag moet werk en die pompe aanskakel. Ons is tans besig om te onderhandel met die eienaar vir 'n oplossing.

Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het kritiek maak dat ons net verbeter op dit wat die gas steur.

Vriendelike Groete
Alet

Silver Knights
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!