Silver Oak Luxury Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Silver Oak Guest House bied verblyf van hoogste gehalte in die woonbuurt Hyde Park in Johannesburg. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis beskik oor 48 kamers op 2 verdiepings met 'n verskeidenheid beduiteensettings om in all gaste se behoeftes te voorsien. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers, buiten die Silwer Kamer, het lugversorging.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi in die gemeenskaplike areas, 'n gimnasium en veilige parkeerplek.

Silver Oak Luxury Accommodation is langs Hyde Park Corner en net 5 minute se ry vanaf Sandton City.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Oak Luxury Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za