Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Sunsets

Selfsorg
Woonstel: Garden
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die skuifdeure bied toegang tot die onderdakstoep met buitemeubels en die tuin. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, bank, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien reëlings vooraf getref is.
'n Ekstra skoonmaakfooi van R350 per bespreking word gehef vir gaste wat troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerwoonstel: Ocean
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonsstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het banke en 'n platsekrm-TV. Hierdie eenheid het toegang tot die dak wat stoepmeubels en gesaamentlike braai-geriewe het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien reëlings vooraf getref is.
'n Ekstra skoonmaakfooi van R350 per bespreking word gehef vir gaste wat troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerwoonste: Mountain
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en dubbelwasbakeenheid. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en die gaste badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het banke en 'n platskerm-TV. Die eenheid het toegang tot 'n balkon wat buitemeubels en braai-geriewe het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien reëlings vooraf getref is.
'n Ekstra skoonmaakfooi van R350 per bespreking word gehef vir gaste wat troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf20e646d5d58f6b2ce9cdb862ea58dd18bd6a49dee3c5bc6756da5a34c15401a4930bb5daafede2f6e675264e9901838e7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 67 Bay Beach Avenue Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8522382 18.4914305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem