Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Views

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Silver Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nila V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, skoon en gerieflike selfsorgplekkie.

Ek kan Silver Views aanbeveel. Dit is 'n ruim selfsorg-eenheid. Dit is baie mooi eenheid en alles wat jy nodig het, is daar. Dit is naby aan Hazeldean mediese sentrum en naby aan Wilgers Hospitaal. Die eienaar het ons gul ontvang en uit haar pad gegaan om dit vir ons alles maklik en gerieflik te maak. Daar is 'n heerlike stoep met 'n braai. Heerlik privaat. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Views se terugvoer

Baie dankie Nila, dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te hê. Kom asb. weer!

Silver Views
Marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier het ons verwagtinge oortref.

Dit was een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Van die kommunikasie vooraf tot by uitklok was seepglad. Die plek is goed beplan, ruim, baie mooi met alles in plek. Heerlike stort en badkamer. Daar was geen kragonderbrekings nie en lugreëling was heerlik in die hitte. Parkering was veilig en 'n heerlike stil omgewing. Die eenheid het 'n lieflike groot stoep met braaier. Sal beslis weer daar bly. Die aandag aan elke detail kon duidelik gesien word. Baie dankie. Die besprekingsagent Laeren het uitstaande diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Views se terugvoer

Baie dankie Marie vir die mooi 'review'. Hoop ek sien julle gou weer.

Silver Views
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ecb63c0f9ad9e4d2d43e6f5c3a18817f48d017b9ff947a7694ee1ca5a145d414bf32002b522ee249b36321a12da9eca335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9/81 Jaguar Crescent Silver Stream Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781363605591 28.367738317189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem