Silverlake Cabin
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silverlake Cabin is 'n moderne selfsorghuis met ononderbroke uitsigte oor Wildernis se Island-meer en Serpentine-rivier, en op die bergreeks wat die area in Hoekwil se rigting omring.
Dié ruim huis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en Franse deure wat na 'n groot dek lei. Die elegante badkamer word met plaasstyl-deure van die kamer geskei en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gaskookplaat 'n mikrogolfoond, 'n rooi yskas met 'n waterhouer, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is stapeldeure wat gaste vanuit die leefarea en kombuis na die dek lei waar hulle op sonstoele kan ontspan of by die kroeg kan kuier. Daar is ook 'n aparte braai-dek en uitkyksitplek aan die kant van die huis.
Joga-matte, buitehanddoeke, haardroërs en komberse word voorsien. Die huis het 'n omsetter om te verseker dat die meeste kragpunte tydens kragonderbrekings steeds elektrisiteit verskaf. Daar is ook WiFi met 'n goeie op- en aflaaispoed sodat gaste afstandwerk kan doen al is die krag af.
Silverlake Cabin is enige buitelug-entoesias, natuurliefhebber, voëlkyker of fotograaf se droom. Dit is ook perfek vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of net 'n blaaskans soek.
Gaste kan ook die naweekmarkies besoek, of in George, Wildernis en Sedgefield gaan valskermsweef, kanovaar, voetslaan of die strande besoek. Die bekoorlike dorpie Wildernis en sy buurdorpe op die Tuinroete is naby mekaar geleë en hiér kan gaste verskeie avonture aandurf.
Slaapplek
’n Bespreking by Silverlake Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Silverlake Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18