Silversands 5
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-weg 158, Silversands, Eenheid 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silversands 5 is 'n lieflike, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Silversands-kompleks in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met geliefdes, aangesien die kompleks 'n swembad het en stapafstand vanaf die strand is.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul etes saam te geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Langs die sitarea is 'n binnebraai met 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Die stapeldeure lei na 'n stoep en 'n groot grasperk wat na die gemeenskaplike swembad lei. Dié kompleks is ook naby 'n vermaaklikheidspark met 'n mini-gholfbaan, trampoliens en waterwurm.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sameer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Lancaster-weg 158, Silversands, Eenheid 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Silversands 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-weg 158, Silversands, Eenheid 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom