- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 199 Surrey Avenue, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Silverstone Gastehuis is geleë in die lieflike voorstad Ferndale in Randburg. Dit is veilig, skoon en stylvol en geskik vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word aangebied in 9 kamers, elk met sy eie en suite-badkamer, privaat ingang en veilige parkeerplek. Elke kamer is individueel versier en ons streef daarna om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ander geriewe in die kamer: tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met flieks en reekse.
Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van ons swembad en patio-area in die tuin. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Vir ontbyt het gaste 'n keuse tussen 'n Engelse ontbyt, omelette, Franse roosterbrood, ontbytgraan, muesli, jogurt en vrugte. Komplimentêre vrugtesap, koffie, tee, roosterbrood en verskeie konfyte is beskikbaar met elke ontbyt.
Ons het 'n gimnasium waar gaste oefensessies met 'n persoonlike instrukteur teen ekstra koste kan bespreek. Vooraf bespreking is noodsaaklik aangesien die instrukteur slegs beperkte tydsgleuwe het.
Verskeie winkels en restaurante is stapafstand van die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Daar is ook 'n lessenaar in die kamer vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Die kamer het 'n lessenaar vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Die kamer het 'n lessenaar vir sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 1 driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met 50 DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Oefensessie saam met persoonlike instrukteur: R80 per uur. Bespreking asb. vooraf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaardkamer met stort
- B&B
- Standaardkamer met bad en stort
- B&B
- Groot Gesinskamer
- B&B
- Eenheid met koningingrootte-bed en kombuis
- B&B
- Standaard Gesinskamer