Silverstreams River Front
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomsrivierweg, Silverstreams River Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Silverstreams River Front is 'n bekoorlike grasdak-vakansiehuis wat selfsorgverblyf aan die oewer van die Keurboomrivier in Plettenbergbaai bied. Met sy skilderagtige ligging en natuurlike omgewing is dit die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n aangrensende eenslaapkamerkothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers waarvan een 'n stort en die ander 'n stort-oor-bad het. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Toonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en het 'n TV, kaggel en 'n etenstafel. Dit lei na 'n stoep met oorgenoeg sit- en eetplek met 'n uitsig oor die rivier.
Gaste kan kajakvaar, hengel, voëlkyk, rustige staptogte op die aangrensende strand geniet en sterrekyk. Die verblyf bied ook privaat vasmeerplek vir gaste se bote.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keurboomsrivierweg, Silverstreams River Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Silverstreams River Front het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomsrivierweg, Silverstreams River Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom