SilveryBlu

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SilveryBlu is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai, naby die pragtige Gouemyl-strand.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur en 'n eetkamertafel. Daar is 'n privaat stoep en gaste is welkom om die braaigeriewe op die hoofstoep te gebruik. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Neem asb. kennis dat daar van Mei tot Augustus 2019 konstruksie gaan plaasvind langsaan en kan gedurende dag steurend wees, maar dit sal in die aand en op Sondae stil wees.

St. Helenabaai is 'n klein vissersdorp, maar bied steeds 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, gerieflikheidswinkels, koffiewinkels, 'n deli, wasserye en 'n gholfbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by SilveryBlu sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SilveryBlu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false