Silvex
Opsomming van Resensie
Marlize L - Des 2020
Gemiddeld
Ongemaklik
Johann C - Des 2020
Gemiddeld
Baie goedkoop.
Antony G - Nov 2020
Gemiddeld
Comfortable, practical, economical.
Nico B - Okt 2020
Gemiddeld
Net oornag
Johanie D - Okt 2020
Gemiddeld
Bekostigbare oornag verblyf oppad Pretoria toe.
Jaap D - Sep 2020
Gemiddeld
Relaxing, neat, clean and safe.
Catharina Maria M - Sep 2020
Gemiddeld
Dis 'n tent, so die spasie is min, maar alles wat nodig is vir veral kampeer, is daar! Pragtige en veilige omgewing. Die laaste 3 km is grondpad.
Lorraine J - Feb 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang, baie skoon en netjies baie lekker atmosfeer.
Kobus S - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker.
Stanly E - Feb 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en kamer is puik, baie dankie.
Patricia M - Feb 2020
Gemiddeld
Everything was in order.
Julia - Jan 2020
Gemiddeld
Nie heeltemal op standard, die swembad is buitewerking, maar word geadverteer.
Silvex's terugvoer
More Julia,
As jou toilet papier klaargeraak het kon jy net vir nog vra, defnitief was daar in toe jul gekom het. Ons het 'n baie groot haelstorm gehad en vele skade wat onmiddelik onder konstruksie geplaas is vir herstel. Die swembad is ongelukkig op jou besoek aan gewerk maar is nou weer 100% reg. Ek is baie jammer vir die ongerief van die swembad.
Groete
Louisa
Helen M - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelukkig en ontevrede.
Johanna D - Jan 2020
Gemiddeld
Goedkoop, gerieflike verblyf.
Silvex's terugvoer
Môre Johanna,
Dit is wonderlik om positiewe terugvoer te ontvang. Ons het baie groot hael- en storm skade gehad maar is druk besig om alles te herstel en op te gradeer. Hoop om jul weer te sien.
Groete
Louisa
Precious M - Des 2019
Gemiddeld
Silvex Lodge is great value for money.
Daphne D - Des 2019
Gemiddeld
Ek sal nie hierdie plek aanbeveel nie.
Silvex's terugvoer
Hi Daphne
Ek is baie jammer om te hoor dat jy dink die beddegoed is nie gedoen voor dat julle in is nie, elke eenheid het drie stelle beddegoed dus is dit vir ons baie maklik om te ruil nadat iemand uit is.
Groete
Louisa.
Carla B - Des 2019
Gemiddeld
Dit was 'n baie lieflike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was a really lovely stay.
We really felt completely safe and enjoyed a rainy day in our little house.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Silvex's terugvoer
Hi Carla,
Thanks for your feedback, it is lovely to hear and serve people that are so positive. We are looking forward to your next stayover.
Regards,
Louisa
Sabelo G - Okt 2019
Gemiddeld
The bed needs to be changed it is no longer comfortable.
Karen B - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, netjies.
Lees meerSilvex's terugvoer
Hi Karen,
Baie dankie vir jul verblyf by ons. Baie goeie nuus! Ons is besig om n nuwe kombuis en braai area by die eenhede aan te bou. Hoop om jul weer te sien dan sal jy definitief nie sukkel nie.
Groete
Louisa
Johan D - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige natuurskoon-area.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Johan, ek is bly julle het dit geniet. Mense wat so positief is soos julle word waardeer en geniet gewoonlik die lewe. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Louisa
Wallie M - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker veilig geslaap.
Silvex's terugvoer
Môre Wallie,
Dit is die doel; om 'n veilige en gerieflike nagrus te voorsien! Hoop ons sien julle weer.
Groete
Louisa
Sylvia S - Sep 2019
Gemiddeld
Clean, comfortable and good value, but not equipped well enough.
Silvex's terugvoer
Hi Sylvia
I am glad to let you know that we are under construction at the moment with the building of a kitchen.
See you soon again.
greetings
louisa.
Chandelle N - Sep 2019
Gemiddeld
Was netjies en het lekker gerus. Sal vir seker weer by Silvex 'n draai maak in die toekoms.
Silvex's terugvoer
Hi Chandelle
Baie dankie ek waardeer mense soos julle.
Sien jul graag weer.
groete
louisa
Pieter S - Aug 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, goed geleë, personeel vriendelik en behulpsaam.
Silvex's terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word waardeer.
Sien julle weer.
Groete
LOUISA
Mgcineni M - Aug 2019
Gemiddeld
The people are friendly and welcoming.
Koos U - Jul 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Koos, dit is wonderlik om so 'n kort maar kragtige positiewe kommetaar te ontvang.
sien jul graag weer.
Groete
Louisa.
Jaco H - Jul 2019
Gemiddeld
Kalm en rustig.
Megan M - Jul 2019
Gemiddeld
It was fine for the amount of money we paid.
Lees meerGeoffery H - Jun 2019
Gemiddeld
Akkers op sinkdak heelnag.
Silvex's terugvoer
Ek is baie jammer om van jou te hoor. Dit is winter en die wind waai in die somwer dan het die bome lieflike koelte.
Groete
Louisa.
Gerhard G - Mei 2019
Gemiddeld
Slegte reuk by die verblyf.
Silvex's terugvoer
More Gerhard. Jammer oor die bome met die akkers, maar dit is slegs so 3 weke lank. In die somer is die eenheide heerlik koel a.s.g.v die bome.
Hoop ons sien jul in die somer.
Groete
Louisa.
Zama M - Mei 2019
Gemiddeld
Silvex is a beautiful place.
Silvex's terugvoer
Thanks, Zama looking forward to seeing you again.
Greetings
Louisa.
John-henry H - Mei 2019
Gemiddeld
Reg vir een aand oornag.
Silvex's terugvoer
Hi Belinda,
Jammer dat jy eers gesukkel het maar is baie bly jy het toe lekker gebly.
Sien jul graag weer
Groete
Louisa.
Pieter L - Apr 2019
Gemiddeld
Oor die algemeen baie goed.
Silvex's terugvoer
Hi Pieter jammer oor die apart slaap, maar al die eenheide se beddens kan teen mekaar skuif.
Hoop om jul weer te sien en sal defenetief sorg dat jul 'n dubbel bed het.
Groete
Louisa
Calie H - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Silvex's terugvoer
Hi Calie
Dit is positiewe mense soos julle wat dit vir ons maklik maak in ons bedryf.
Julle en jul hondjie is baie welkom by ons.
Groete
Louisa
Sanet M - Mrt 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs met gerieflike verblyf.
Casper V - Mrt 2019
Gemiddeld
Vuil.
Lees meerSilvex's terugvoer
Hi Casper,
Ek is jammer jy voel ongelukkig.
Groete
Louisa
Sakina X - Mrt 2019
Gemiddeld
That place is dirty.
Silvex's terugvoer
Good day Sakina,
I am really sorry to hear that, please make an arrangement if you are hosting a party for a large group in the future. I cannot think you would put mouldy water in the kettle.
Greetings
Irene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Irene,
Dit is mense soos julle was die gastebedryf lekker maak. Ons waardeer dit regtig baie.
Groete
Louisa
Anmar S - Feb 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Silvex's terugvoer
Baie dankie, dit is ons doel om gerieflike bekostigbare plek aan te bied. Sien julle graag weer.
Groete
Louisa
Linda V - Feb 2019
Gemiddeld
Niks geslaap. Sinkdak raas heelnag.
Silvex's terugvoer
Goeiedag Linda.
Ek is jammer dat hier erge reën en winde was gedurende jou verblyf. Gewoonlik is die reëen op die sinkdak 'n groot pluspunt.
Groete
Louisa
Kobus B - Jan 2019
Gemiddeld
Ongemaklik, maar vriendelike diens en hulpvaardig.
Silvex's terugvoer
Hi Kobus,
U bespreking is vir 1 kamer wat 4 persone slaap bespreek en so bevestig en ons is jammer oor die ongerief.
Petra C - Jan 2019
Gemiddeld
Friendly reception, rustic accommodation, great price.
Silvex's terugvoer
Thanks, Petra.
Hope to see you guys soon again. We are trying to get permission to put a bigger board up.
Kind Regards,
Louisa
Walter P - Jan 2019
Gemiddeld
Veilig en rustig.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Walter, ons sien jul definitief weer. Dit is altyd 'n plesier om positiewe mense soos julle, by ons te huisves.
Groete
Louisa
Sonja K - Jan 2019
Gemiddeld
My dogter het 'n oorbel in haar bed gekry. Dit se vir my die bed was nie skoon oorgetrek nie.
Silvex's terugvoer
Sonja, ek weet nie hoe die oorbel wat jy gekry het agtergebly het nie, maar ek kan jou verseker dat ons definitief die beddegoed geruil het.
Ansa O - Jan 2019
Gemiddeld
Perfek vir 'n oornag tussen die Noordkus en hoëveld!
Silvex's terugvoer
Ansa,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons beplan 'n aanbou met opwas by die braai. Dit is egter nie nodig om skottelgoed te was nie, dis ons diens aan jou. Dit is wonderlik om met gaste soos julle besigheid te doen. Ons sien julle graag weer.
Groete,
Louisa
Johann K - Des 2018
Gemiddeld
Friendly family environment.
Leslie D - Des 2018
Gemiddeld
Not suitable.
Silvex's terugvoer
Hi Leslie,
The Cleaners are not allowed to enter the unit until the guests leave.
Regards
Kim D - Des 2018
Gemiddeld
The accommodation was dirty.
Silvex's terugvoer
Hi Kim, I'm sorry weren't happy with your stay.
Lourens V - Des 2018
Gemiddeld
Nie lekker slaap nie.
Silvex's terugvoer
Ek is jammer om dit van jou te hoor.
Bob P - Des 2018
Gemiddeld
Vriendelik, behulpsame mense wat 'n effektiewe en skoon instansie bestuur.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly, helpful people running, an efficient, clean operation.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Silvex's terugvoer
Thank you Bod, you are a star yourself. See you again soon.
Greetings.
Louisa
Happy H - Des 2018
Gemiddeld
Good value for money.
Silvex's terugvoer
Hi Happy
I am glad that you had a good time at Silvex, and it is only a pleasure to help people like you. We hope we will see you again soon.
Greetings
Louisa
Annah M - Des 2018
Gemiddeld
Not a happy customer.
Silvex's terugvoer
Hi Annah
I am sorry about the electricity, but we can't control ESKOM, and if the electricity is off the cellphone line are also off.
Christo G - Des 2018
Gemiddeld
Net reg vir oornagpitstop.
Silvex's terugvoer
Dankie Esme, ons sal definitief aanhou opgradeer om dit gerieflik vir ons gaste te maak.
Groete
Louisa
Nicky K - Nov 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Nicky, ek is bly jul het lekker gebly. Dit is 'n voorreg om gaste soos jul hier te kry.
Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Louisa.
Heine M - Nov 2018
Gemiddeld
Please indicate on your web site if any meals are included or available.
Silvex's terugvoer
Hi Heine
I am sorry but we do not serve any meals, however, the best restaurants are located within 2 km from the Guesthouse.
Thank you for the good rating.
Greetings
Louisa
Attie K - Nov 2018
Gemiddeld
Baie rustig, veilig en pragtige bome en tuine.
Silvex's terugvoer
Dit is wonderlik om gaste soos julle te ontvang. Julle geniet die lewe en die natuur en straal 'n positiewe uitkyk op alles uit. Graag sien ons jul weer.
Groete
Louisa.
Hettie M - Okt 2018
Gemiddeld
Veilig en sentraal.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Hettie, ek waardeer jou mooi resensie. Dit is mense soos julle wat ons bedryf makliker maak. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete Louisa.
Carol E - Okt 2018
Gemiddeld
I suppose we got what we paid for.
Anna V - Okt 2018
Gemiddeld
Goed, maar nie bo-gemiddeld nie.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Willem, dit is ons doel om bekostigbare oornag verblyf te verskaf.
Groete
Louisa
Hermann W - Okt 2018
Gemiddeld
Ek het dit geniet by Silvex.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Herman, dit is wat ons wil hoor.
Groete
Louisa
Peter L - Sep 2018
Gemiddeld
Overnighter.
Silvex's terugvoer
Hi Peter,
Thank you for staying over and for your positive feedback. We hope to see you again soon.
Greetings
Louisa
Johan D - Sep 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike mense.
Silvex's terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die kort en kragtige resensie. Dit was 'n plesier om vir julle te wag.
Groete
Louisa
Sizwe M - Sep 2018
Gemiddeld
Everyone enjoyed their stay.
Silvex's terugvoer
Hi Sizwe,
I am glad you enjoyed your weekend with us. You are a pleasant group, and we hope to see you again.
Greetings
Louisa
Nico V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie ongemaklik gewees.
Lees meerSilvex's terugvoer
Beste Nicolaas
Ek is regtig jammer dat jy ongemaklik was, ons kan ongelukkig nie vir die swak netwerke instaan nie.
Groete
Louisa
Tanya F - Aug 2018
Gemiddeld
Puik gasvryheid en kommunikasie!
Silvex's terugvoer
Goeiedag Tanya,
Dankie vir jul kuier by ons. Hoop jy kom kuier gou weer om die nuwe kamers te beleef, en ek sal beslis vir jou ekstra handoeke gee.
Groete
Louisa
Chris J - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld oornag.
Silvex's terugvoer
Baie dankie Chris, waardeer mense soos jy. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Louisa
Dennis W - Aug 2018
Gemiddeld
Lekker plek om die nag te spandeer.
Silvex's terugvoer
Hi Dennis
Dit was geen moeite om vir julle te wag nie. Ek hoop definitief ons sien jul spoedig weer. Baie dankie vir die positiewe resensie, dit kom altyd van positiewe mense.
Groete
Louisa
Archie C - Aug 2018
Gemiddeld
Vinnig en maklik vir een aand se oorslaap met baie basiese geriewe.
Silvex's terugvoer
Goeiedag Archie,
Ek sal voorstel dat jy volgendekeer 'n selfsorg eenheid bespreek daar is kookgeriewe beskikbaar. die oornag het net die basiese toerusting in om die verblyf aangenaam vir ons klient te maak soos 'n koppie koffie in die oggend en indien jy 'n weg neem ete gekoop het in 'n bord te kan eet opgewarm in die mikrogolf met 'n yskas om jou goed koud te hou.
Hoop om jou weer te sien.
Groete
Louisa
Anita W - Aug 2018
Gemiddeld
Ideaal vir oornagverblyf.
Silvex's terugvoer
Hi Anita
Dankie vir die mooi kort en kragtige boodskap, dit is net wat ek nodig het om my beste vir mense te gee. Ek hoop jul kom kuier wees by ons.
Groete
Lousia Pick
Marietjie D - Jun 2018
Gemiddeld
Train staff - attention to detail makes all the difference.
Silvex's terugvoer
Good day Marietjie
You only paid the deposit amount. The balance was paid after your stay. I am sorry about the gas, it was fixed right away.
Greetings
Louisa
Andries V - Jun 2018
Gemiddeld
Sou eerder meer wou betaal vir beter geriewe.
Lees meerSilvex's terugvoer
Ek is jammer dat ons nie aan jou standard voldoen het nie. Ons is goedkoop en lewer die beste moontlik vir oornag verblyf. Ons bied nie hotel verblyf nie en het jou kinders ook laat bly, weereens jammer vir die ongerief ervaar.
Daleen V - Jun 2018
Gemiddeld
Heerlik snoesig en warm met ons aankoms. Lekker ontspan na die week van harde werk.
Hamzah V - Jun 2018
Gemiddeld
Fantasmagories!
Silvex's terugvoer
Hi Hamzah,
Dit was baie lekker om iemand wat so positief en lief vir die lewe wat so positief en lief vir die lewe is soos jul hier by ons te ontvang. Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Louisa
Liesl P - Mei 2018
Gemiddeld
Baie oulik!
Silvex's terugvoer
Baie dankie Liesl ons waardeer julle positiewe terugvoer. Dit sal vir ons net 'n voorreg wees om jul weer hier te sien.
Groete,
Louisa
Hillegard H - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekende sakpas oornagverblyf.
Silvex's terugvoer
Môre Hillegard,
Baie dankie vir jul oor slaap by ons sien jul definitief weer. Dit is wonderlik om mense soos jul by Silvex te ontvang.
Groete,
Louisa
Pieter G - Mei 2018
Gemiddeld
Terugvoering oor Silvex.
Silvex's terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer gaste soos julle baie. As julle weer kom kuier, sal ek definitief sorg vir ekstra handdoeke in die kamer.
Groete,
Louisa Pick
Susanna J - Apr 2018
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Silvex's terugvoer
Hi Santie,
Dankie vir jul oorbly by ons, graag wil ek die goeie nuus met jou deel. Ons ingang is nou so verlig dat niemand ons ooit weer sal misry nie. Sien jul graag weer en onthou my volgende keer om vir jou 'n selfsorg en nie semi selfsorg te gee.
Mooi bly,
Louisa
Bertie K - Apr 2018
Gemiddeld
Gemaklike en vriendelike atmosfeer.
Silvex's terugvoer
Hi Bertie,
Baie dankie en ons sien jul def weer. Dis maklik om gawe mense soos jul te huisves.
Groete,
George en Louisa
Thabani N - Apr 2018
Gemiddeld
Good value for money.
Lees meerSilvex's terugvoer
Hi Thabani,
Thank you for staying over with us. Sorry for the shower, but it is gas and a bit tricky sometimes. Remind me for discount next time, to make up.
Greetings
Louisa
Fritz S - Apr 2018
Gemiddeld
Nie goeie diens nie.
Silvex's terugvoer
More Fritz
Ek is baie jammer oor die ongerief wat jy ondervind het, en sal graag dit wil voorkom. Die Vodacom netwerk was af vir 2 dae, maar ek gaan onmiddellik nog 'n nommer in werking sit.
Kontak my asseblief vir 'n gratis nag se verblyf, indien jy weet Piet Retief toe kom.
Groete
Lousia
Gavin R - Apr 2018
Gemiddeld
It was a great place to stay clean, safe and close to town.
Silvex's terugvoer
Hi Gavin,
Thank you for staying with us, we hope to see you again. It is so nice to give a good service to a great person.
Greetings,
Louisa
Wayne M - Mrt 2018
Gemiddeld
Great Place. Nice and relaxed. Very friendly and helpful.
Silvex's terugvoer
Hi Wayne,
Thank you for your nice and positive feedback. We are waiting for your next visit in Piet Retief.
Greetings,
Louisa
Louwrens D - Mrt 2018
Gemiddeld
What a weekend. Thanks Silvex for making our weekend extra special. We absolutely love your guesthouse and all the small gestures.
Silvex's terugvoer
It is people like you, that makes the world a better place. It was nice having you with us, and we hope to see you again soon.
Greetings,
Louisa
Elmarie J - Mrt 2018
Gemiddeld
Kon nie kos maak en was nie warm water nie. Glad nie gelukkig.
Silvex's terugvoer
Ons semi selfsorg eenheiede beskik oor yskas kettel, mikrogolf en eetgerei. Ek sal jul def volgende keer in 'n vol selfsorg plaas. Ek is jammer dat jul 'n slegte naweek gehad het wat die weer met baie reën was en dus sleg vir visvang. Ek hoop om jul def weer te sien en dat jul dat baie vis sal vang en lekker bly.
Groete,
Louisa
Vera V - Jan 2018
Gemiddeld
Alles was skoon en netjies en goed toegerus. Baie dankie.
Silvex's terugvoer
Hi Vera
Baie dankie, ons waardeer jul positiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer te sien by Silvex.
Groete
Louisa Pick
Marthinus O - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens en netheid.
Jenny J - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties.
Silvex's terugvoer
Goeiedag Jenny,
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ek is bly dat jy ons verblyf aangenaam gevind het ek sal dit ook aan Nikki oordra.
Ons sien julle graag weer in die toekoms.
Groete,
Louisa Pick
Duduzile S - Jan 2018
Gemiddeld
It's a beautiful place to be and I would recommend anyone to go there.
Carin G - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlike en rustige oornagplek.
Silvex's terugvoer
Goeiedag Carin,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar ons waardeer dit en is altyd bereid om te help.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Louisa Pick
Ceinwen O - Jan 2018
Gemiddeld
Nicki was very welcoming and made sure that we had everything that we needed.
Silvex's terugvoer
Good day Ceinwen
Thank you for choosing Silvex, we always try our best, we will see that you get extra rusks next time.
Greetings
Louisa
Gerrie K - Des 2017
Gemiddeld
Nikkie was baie behulpsaam, sal weer daar oornag.
Silvex's terugvoer
Goeiedag Gerrie,
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Louisa
Margaret F - Nov 2017
Gemiddeld
Good value. Very accommodating hosts. Pricewise well worth it.
Silvex's terugvoer
Hi Margaret
Thank you for your stay, and for the positive response. We hope to see you again.
Greetings
Louisa
Deon H - Okt 2017
Gemiddeld
Geen krag - Geen water - Geen noodplan?
Silvex's terugvoer
Hi Deon
Ek is jammer oor die krag wat af was maar dit is 'n Eskom probleem en was net 40 min Sondag oggend. Die nagval laken kombinasie is baie modern en prakties vir ons jammer as dit nie jou keuse is.
Ons het 'n kragopwekker op bystand indien die krag lank af is.
Groete,
Louisa
Morwesi M - Okt 2017
Gemiddeld
Excellent service, staff friendly and helpful, the place clean and security excellent.
Silvex's terugvoer
Thanks so much.It was a pleasure having you with us and looking forward to the next visit.
Greetings
Stephanie R - Sep 2017
Gemiddeld
Skoon en goed geleë.
Silvex's terugvoer
Beste Stephanie,
Dankie dat julle ons gekies het om by te oornag, ek is bly dat julle goed uitgerus het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Louisa
Elrika V - Sep 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld verblyf.
Silvex's terugvoer
Beste Elrika,
Dankie vir jul verblyf by ons. Ons sal definitief 'n ekstra gordyn aanskaf vir gaste se gerief. Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete,
Louisa
Jackie O - Aug 2017
Gemiddeld
Fantastic.
Silvex's terugvoer
Hi Jackie, thanks and it was a pleasure having you here. Hope to see you again this time for a visit on your way to the sea.
Greetings
George and Louisa
Ronell D - Aug 2017
Gemiddeld
Was goed genoeg vir wat ons nodig gehad het. Net vir oorslaap.
Lees meerSilvex's terugvoer
Goeie dag Ronell,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is jammer om te verneem dat jul verblyf nie na wense was nie.
Graag wil ek om verskoning vra dat daar nie dadelik iemand beskikbaar was om julle te help nie en ook vir die onbeskikbaarheid van die personeel. Julle was gereeld uit oor die twee dae, meestal as daar iemand op die perseel was om te help met enige versoeke en vrae. Dit spyt my, omdat ons graag enige ongelukkigheid so ver moontlik wil uitskakel.
Die gastekamers het ongelukkig nie opwasgeriewe nie. Daar is wel 'n dame wat die was van skottelgoed behartig, dus hoef gaste nie hul eie skottelgoed te was nie.
Ek vertrou dat jy tog jou tyd andersins geniet het.
Groete,
Louisa
Anita M - Aug 2017
Gemiddeld
Lekker verblyf, pragtige kamers, vriendelike mense.
Silvex's terugvoer
Wat 'n aangename groep mense is julle. Ons hoop julle het die wegbreek geniet en dat ons julle definitief weer sal sien. Groete, die Picks. Silvex
Tanya F - Aug 2017
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid!
Silvex's terugvoer
Hi Tanya, baie dankie dat julle Silvex gekies het om oor te bly. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien julle graag weer. Groete, George en Louisa.
Leon G - Jul 2017
Gemiddeld
Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam.
Silvex's terugvoer
Beste Leon,
Baie dankie vir jul verblyf by ons, ons sien uit daarna om julle enige tyd weer te ontvang. Jul positiewe mening word opreg waardeer.
Groete,
George en Louisa Pick
Pieter S - Jun 2017
Gemiddeld
Baie goeie diens en verblyf gewees.
Silvex's terugvoer
Baie dankie. Pieter.
Dit is wonderlik om met mense soos julle te deel. Ons waardeer julle mening regtig baie. Dit wys sommer watse aangename mense julle is.
Ons hoop ons sien julle definitief weer in die toekoms.
Groete
Die Picks
Fanie B - Jun 2017
Gemiddeld
Dit was baie lekker en sal dit aanbeveel.
Keith S - Jun 2017
Gemiddeld
Pleasant , friendly and helpful family hosts .
Silvex's terugvoer
Thanks for the pleasant feedback... looking forward for your next visit... happy to see the changes we made is notice...
Kevin W - Mei 2017
Gemiddeld
Ek was op pad Swaziland toe.
Silvex's terugvoer
Hi Kevin
Ek sou dit regtig waardeer het as jy, terwyl jy hier was, net gevra het oor die ligte om af te skakel. Dit is maar 'n storie om elke mens se voorkeur te voorsien. Ons het in elk geval die ligte se sterkte verminder. Ons is tans besig om die ingang nog meer sigbaar te maak. Nege uit tien sukkel nie, maar laat aand as daar mis is of dit reën kan jy enige iets mis ry.
Ons hoop om jou weer te sien. Ek sal 'n afslag gee om te wys dat ons jammer is.
Groete
Thomas W - Mei 2017
Gemiddeld
Poor sleep.
Silvex's terugvoer
Hi Thomas,
I am sorry for that but the outside light you should just switch off if needed. The loud motor was another guest that traveled with bikes which came in late and left early.
You left a book behind, but I will contact you to send it on. Hope to see your again.
Greetings
Louisa
Annemarie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netjiese oornagverblyf.
Silvex's terugvoer
Ons het die pomp geskuif en glo die raas is iets van die verlede. Ons hoop ons sien jul gou weer en baie dankie, dit is lekker om te hoor van mense wat tevrede is met alles.
Groete
Louisa
Mariaan E - Apr 2017
Gemiddeld
Telleurstellend.
Lees meerSilvex's terugvoer
Beste Mariaan,
Ongelukkig sal ons seker nooit almal tevrede kan stel nie. Die stortdeur is standard van 700mm en ek kan jou verseker alle sigbare silikon is verwyder. Ons sal definitief probeer om die ingang meer te verlig maar is op 'n nasionale roete en mag nie ligte gebruik wat motoriste lastig sal vind nie. Wat die lakens betref word dit daagliks vervang met ander soos bv. wit party dae.
Graag wil ek jou nooi om kosteloos weer 'n aand by ons te bly ek sal graag jou tevrede wil stel. Ons is miskien die goedkoopste maar definitief ook een van die beste volgens meeste van ons kliënte.
Groete,
Louisa
Marietjie M - Apr 2017
Gemiddeld
Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer, was daar. Dankie vir 'n heerlike oornagplek.
Silvex's terugvoer
BAIE DANKIE MARIETJIE ONS SIEN UIT DAARNA OM JUL IN DIE TOEKOMS WEER TE SIEN,
GROETE
LOUISA
Anita L - Apr 2017
Gemiddeld
Bekostigbaar maar netjiese, skoon verblyf.
Lees meerSilvex's terugvoer
Anita
Baie dankie volgende keer maak jy my bewus daarvan dan gee ek jou n andet tipe eenheid.die waar jy nou gebly het is pas gebou en ons luister graag na goeie kritiek sal def probeer plan maak.
Groete
Louisa