Marlothpark Akkommodasie by Simcha Lodge | LekkeSlaap
+29
+29

Simcha Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3947 , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Simcha Lodge is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe wat in Marloth Park geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-opsies op die perseel, naby of onderweg na die Krugerwildtuin.

Die hele lodge het slaapplek vir 12 gaste slaap. Dit het 5 slaapkamers met lugversorging, asook 3 badkamers. 4 slaapkamers het dubbelbeddens en die vyfde kamer het 3 enkelbeddens. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, ysmasjien, waterhouer en -filter, induksieplaat, eetgerei en breekware.

Daar kan ook vir kosjer-kombuisware voorsiening gemaak word, mits dit vooraf gereël word. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n ruim patio met 'n braai-area en 'n plonspoel. Die boonste verdieping het ook 'n houtdek.

Daar is parkeerplek voor die huis. Simcha Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, 'n paar winkels, spa, vulstasie, hardewarewinkel en drankwinkel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Simcha Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Simcha Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erdvarkstraat 3947 , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Simcha Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3947 , Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e28d4b2430f3ec409ae39b34fbeb36ad82947000c6b9041f9b43deb2e768adf0333c87af385c2ce9fdf7722d6611c641c4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 3947 Erdvark Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.353598263269 31.799154179891
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za