Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simcha Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gedurende Desember geld 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen R450 indien versoek. Die lodge word wel voor die na verblyf skoongemaak. Indien gaste die skoonmaakdiens benodig moet dit gereël word wanneer die bespreking bevestig is.

Laat weet asseblief die instansie van enige breekskade. As gaste 'n probleem het en hulp benodig, kontak geurs ide instansie sodat hulle onmiddellik kan help en regstel.

Die lugversorging moet bo 20°C bly.

Spaar soveel water as moontlik.

Swartsakke kan in die vullishok aan die begin van die oprit geplaas word.

Sluit asb. alle deure wanneer julle nie in die lodge is nie en hou asb. die agterdeur gesluit wanneer julle op die stoep sit.

Hou voertuie gesluit en moenie waardevolle items in voertuie los nie.

Hou asb. aangewese sleutels en lugversorging-afstandbeheerders in die regte kamers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3947, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd867330c5367e78124c2798b7d7fb23a3d5cabd2a6f57f28f724dc63351f659fe61199b1141cce56f84b630d2cdaee510b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 3947 Erdvark Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.353598263269 31.799154179891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem