-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 68 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap geleë en dié area is bekend vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulders-strand, Kaappunt en Scratch Patch.
Verblyf is beskikbaar in Seefrontkamers, Bergfrontkamers en Sefrontkamers met balkonne. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke hotelkamer het ook lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar word ’n kontinentale ontbyt by die restaurant bedien en ander etes kan van die spyskaart af bestel word. Daar is gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 24 uur-ontvangs en parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, voetslaanroetes, bootvaarte, museums en kuriowinkels in. Die area is bekend vir skilderagtige roetes, voetslaanpaadjies en strande.
Aha's Simon's Town Quayside Hotel is 44,5 km vanaf Kaapstad se middestad en 53,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Aha Simon's Town Quayside Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 68 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom