LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simply B Rondebosch | LekkeSlaap
+63

Simply B Rondebosch

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rover-weg 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, Kaapstad geleë. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat gesellig wil oornag.

Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 6Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv en veilige parkeerplek.

Elke eenheid het ook 'n privaat ingang.

Simply B Rondebosch is in 'n stil woonbuurt naby skole, Universiteit Kaapstad, Rooikruis Kinderhospitaal en ander woonbuurte, soos Pinelands, Claremont en Nuweland.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Grieks
  • Italiaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Simply B Rondebosch
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rover-weg 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simply B Rondebosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rover-weg 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabL0SixZPmbZVdSCxHbMXawsv2XlCg7fl2A1algYXo72jiFqsd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 4 Rover Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.968259 18.488858
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!