Houtbaai Akkommodasie by Simply Majestic | LekkeSlaap
+23

Simply Majestic

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-weg 5, Penzance Estate, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Simply Majestic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde villa met 'n uitsig op die omliggende berge en oor die duine. Hierdie gesinsvriendelike- en eko-vriendelike villa is op die hange van die Penzance Landgoed in Houtbaai.

Dié villa beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en het verskeie hout komponente. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die drie ander kamers deel die tweede badkamer. Stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die leefareas is ruim met hoë plafonne en hout elemente. Die huis spog met kreatiewe beligting, skuins plafonne en moderne meubels, sowel as 'n buite kuierarea en 'n lowerryke tuin. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea.

Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 2 leefareas met lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en 'n stoof. Daar is heelwat spasie vir kinders om binne en buite te kan speel. Gaste met kinders het toegang tot 'n bababed, stootwaentjie, 'n babasitplek vir 'n voertuig en ander nuttige bykomstighede vir 'n gesinsvriendelike ervaring.

Die privaat tuin en eetarea buite bied die ideale ligging waar gaste die vars seelug kan geniet terwyl hulle saam met vriende of familie kuier. Gaste kan ook die klipvuurput en die inheemse laagwatertuin geniet. Verder is daar 'n sonverhitte swembad, hangstoele in die bome en 'n trampolien. WiFi en 2 veilige parkeerplekke is ook beskikbaar.

Simply Majestic is omgewingsvriendelike en onderhoubaar, en sluit reënwater- en gryswateropgaarstelsel insluit. Die villa het 'n alarmstelsel, laserstraalsekuriteit en word deur ADT sekuriteit gemonitor.

Slaapplek

’n Bespreking by Simply Majestic sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Simply Majestic
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Barry-weg 5, Penzance Estate, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simply Majestic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-weg 5, Penzance Estate, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5KtgaYDKAFhqMw02W42pT5zpbdYGoH9c9ISHMR6Qf7LLOnSpF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Barry Road, Penzance Estate Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034804454822 18.360232186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za