Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Singing Kettle Beach Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Singing Kettle Beach Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Heather R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautiful piece of paradise.

Problem with the water pressure in the shower, but everything else was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, baie lekker stort en die uitkyk op die see is een vir die boeke.

Vriendelike ontvangs, baie skoon kamers en 'n baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Singing Kettle Beach Lodge se terugvoer

Thank you for your great review, William!

Singing Kettle Beach Lodge
Braham C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. My tasse was in my kamer voordat ek nog behoorlik uitgeklim het. Baie skoon en netjies. Beter ligging kan jy nie kry nie. Sal definitief weer daar bly, net langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therona J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Pragtige plek met 'n baie behulpsame gasvrou. Ons het tuis gevoel van die eerste oomblik af. Almal was so vriendelik. Die strand is klipgooi. Keurboomstrand is prentjiemooi. Kamers gerieflik en ons kom verseker weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het ons tyd by Singing Kettle Beach Lodge terdeë geniet. Baie dankie aan Janine en personeel vir jul gasvryheid en mooi kyk na ons. Slaapkamer en kombuisie goed toegerus. Daaglikse skoonmaakdiens. Lieflike see-uitsig. Veilig. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek by die moeie Keurboomstrand.

Ons het 'n lieflike tyd gehad by Singing Kettle. Al die personeel is so vriendelik. Baie dankie aan almal by Singing Kettle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Singing Kettle Beach Lodge se terugvoer

Hello Francois, we are so happy that you enjoyed your stay. We hope we can welcome you again soon. Kindest regards from the Singing Kettle Eva.

Singing Kettle Beach Lodge
Chris R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Enkelreisiger

One of the best!

Apart from the fantastic location, well designed, clean accommodation, friendly and competent staff, the owners really got everything right. It is the small things that matter and they really ticked all the boxes. Well priced, secure and just an amazing gem of a place! Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Singing Kettle Beach Lodge se terugvoer

Hello Chris,
We are so happy that you enjoyed your stay.
We hope we can welcome you again soon.
Kindest regards from the Singing Kettle
Eva

Singing Kettle Beach Lodge
Gary W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Great setting and hospitality .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met fantastiese uitsig!

Ons het 2 nagte by Singing Kettle Beach Lodge oornag en kan dit ten sterkste aanbeveel. Die uitsig en ligging is onverbeterlik en die eenheid self was netjies, skoon en uitstekend toegerus. Bertha was baie vriendelik en behulpsaam en ek kan regtig nie aan enige negatiewe aspek dink nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Singing Kettle Beach Lodge se terugvoer

Hello Lise,
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet hier by ons Lodge.
Groete Bertha

Singing Kettle Beach Lodge
Eugene E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, ongelooflike uitsig.

Veilige parkering, vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies. Ongelooflike uitsig oor die see skaars 50 m van die strand af. Baie lekker gebly en lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Singing Kettle Beach Lodge se terugvoer

Hello Eugene
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet hier by ons Lodge.
Groete
Bertha

Singing Kettle Beach Lodge
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aa7fd351e56ee64e0f48a6c8568df5503fa0e524091bacc80f2d88398c2ba2b5af8cfd8c7f7192f48dda092603ea3ef837a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003345199412 23.461179571758