Sinoda Gastehuis
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelley Point en die hawe.
Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook lugversorging in die leefarea.
Daar is doendinge soos swem, visvang, walviskyk, snorkel, duik en gholf in St Helenabaai.
Slaapplek
’n Bespreking by Sinoda Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sinoda Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Harbour Lights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom