Sionsberg Farmstay
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 620 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sionsberg Farmstay bied selfsorgverblyf in 'n pragtige plaashuis wat in 1741 gebou is. Die verblyf is op 'n werkende skaapplaas 22 km buite Riversdal. Die plaas spesialiseer in makadamianeute en avokadopeerboorde.
Hierdie lieflike huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed, die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 4 slaapkamers gebruik die tweede badkamer wat 'n bad het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Verder is daar 2 leefareas met gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai, eerlikheidskroeg en 'n tafeltennistafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die voorste stoep het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste met stoele. Daar is ook 'n kuier-area met 'n uitsig oor die tuin, bome en op die Langeberge.
Slaapplek
’n Bespreking by Sionsberg Farmstay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 2
Ligging
- Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Sionsberg Farmstay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Sionsberg Farmstay, Eden-distrik, 26,6 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom