LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sip A Way | LekkeSlaap
+25

Sip A Way

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Sip A Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Heidi C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Gesin met tieners

Ons was baie beïndruk met die verblyf!

Die huis was pragtig skoon en netjies en ook baie goed toegerus. Die ruimte was fantasties met 3 tieners wat elkeen sy eie ding wil doen. Ons kon baie lekker braai op die beskutte stoep. Ons sal Sip A Way graag aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

Sip A Way's terugvoer

Dankie, Heidi, julle was wonderlike gaste...julle altyd welkom.

Sip A Way
Sarel M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Gesin met klein kinders

Wonderlike vakansie in ruim huis met pragtige see-uitsig.

Ons was 2 gesinne, elk met 3 kinders onder 10, wat vir `n langnaweek hier gebly het. Die huis is baie prakties ingerig en ruim. Die geriewe was skoon en netjies. Die buitebraai en kuierarea is beskut en kan gebruik word selfs al waai die wind sterk of as dit reën. Daar was selfs noodligte wat ons kon gebruik tydens load shedding. Debbie was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld.

Sip A Way's terugvoer

Dankie Sarel,
Waardeer jou komplimente, hoop ons sien julle weer.
Dankie ook vir julle ondersteuning en begrip.

Sip A Way
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywoodrylaan 504, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d0d07d57ed9a1c190c546306de16d85330d3b3fb3f898a0fafb1806bcdcdbe474121fec84f868747997f4e66c119af9f894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 504 Cherrywood Drive Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.71084908266 28.337993814052
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!