+27

Sir David Baird 50 A by HMH

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 745 R2 471 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sir David Baird 50 A is 'n luukse woonstel in die uiters gesogte Bloubergstrand. Dit bied gesofistikeerde en elegante verblyf met moderne afwerkings en 'n ligging naby restaurante, kroeë en winkels.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed, genoeg kasspasie en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea in. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en sekere DStv-kanale.

Buite op die balkon is daar 'n asemrowende see-uitsig en 'n gasbraai. Gaste het ook toegang tot 1 motorhuisparkeerplek.

Speelgoed vir die strand word voorsien en daar is 'n buitekamer waar gaste ná 'n dag op die strand kan afspoel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir David Baird 50 A by HMH het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 745
R 2 745 R 2 471
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 745
R 2 745 R 2 471
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 745
R 2 745 R 2 471
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 50, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb82230ead56786cd1dae91b56088f28b592efccf349c4d3201d897388207ddbff8114cd9be8810c056f3f817b75555950b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 745 nouVanaf R2 471 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Sir David Baird 50 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7949187 18.4584643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang