+25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shandre R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

An absolutely amazing stay with exceptional hospitality, a beautiful location. An absolutely amazing stay! She was wonderful—she contacted us before our stay with all the necessary information and even checked in to make sure we were happy after arrival. The accommodation was beautiful, spacious, and surrounded by natural beauty, with the beach less than a five-minute drive away. We also enjoyed the entertainment options like board games and table tennis. Overall, a fantastic experience and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Thanks Shandre for your great review. Hope to see you again in the future.

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Goed toegeruste familiehuis met pragtige uitsig! Heerlike stoep en braaiplek. Heerlik gekuier en geslaap, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Mooiste uitsig droomhuis vir kinders. Baie dankie. Dit was die perfekte huis vir ons tennistoergroep. Kamers was skoon en netjies. Pooltafel en tafeltennistafel was die grootste bederf vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sit-en-droom. Die blyplek het ons dames se verwagtinge oortref. Wow, die uitsig is om van te droom. Dan kon ons nog walvisse sien van ons stoep. Die huis se spasie is so ruim en toegerus met alles wat nodig is. Perfek geleë vir uitstappies na wynplase en restaurante. Baie dankie vir 'n fantastiese huis! Ons kom vir seker weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Highly recommend. Everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zubair S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beautiful, clean, very comfortable. It was amazing, clean, comfortable, beautiful location, excellent views, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wat 'n lekker kuier, skoon, netjies. Gasvrou en Juanita, ek gee julle 100 uit 'n 100. Groep vroue wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Dankie, Elmarie. Waardeer jou goeie resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of the best places I have ever stayed in. I will keep returning. Wonderful and quiet place to stay. Host was very friendly and helpful with everything. Everything on their ad is 100% correct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike langnaweek! Heerlike wegbreek vir die langnaweek, huis is baie goed ingerig. Fantastiese uitsigte. Lekker vir 'n groot groep mense. 100% omhein vir honde, sodat jy kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Dankie, Lindi. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Groete, Su-Mari

Tracey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Delightful and special. Lovely stay, stunning big house and clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Thanks, Tracey. Hope to welcome you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Su-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek

305 2nd Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH7ofaRpOGrKqskkCCAvZyC2aOQ9VHdyKtOzJHyBBg4l0wbysFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 13 mense 82 5 1 5 305 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.4097067711 19.29945141077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang