Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sitari on Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 9, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sitari on Sea bied luukse selfsorgverblyf met uitsigte oor die Kleinmond Blouvlagstrand en op die omliggende berge. Die huis is net 1 minuut se stap van die waterkant af en is naby groot winkelsentrums. Dit bied 'n rustige gevoel, wat dit perfek maak vir gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n dubbelbed, en bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die strand. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort met 2 stortkoppe, 'n wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en bied toegang tot 'n privaat stoep. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet op die onderste verdieping. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eiland met stoele toegerus is. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetkamer met 'n etenstafel en 6 stoele, en lei verder na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis is met 'n omsetter toegerus wat rugsteunkrag aan die ligte, TV en WiFi gedurende kragonderbrekings kragonderbrekings voorsien.

Die sitkamer lei na 'n binnebraai-area, met sitplek, en die stapeldeure lei na die sprankelende swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf het 'n alarmstelsel.

Kleinmond is 'n UNESCO-verklaarde biosfeer tussen Bettysbaai en Hermanus, en bied natuurroetes, die Kleinmond Blouvlagstrand en restaurante. Dit is ideaal vir gaste wat die Overberg wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sitari on Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vyfde Laan 9, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 9, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146b36c744dd4100fe797bf40c0ae7b5475c518fd77fdaf7e213abad9a86383e361d0dcfd9708a14d5495b6983f80e6f0a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6) 9 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340748 19.03503
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem