Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sitterus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Sitterus
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lourens Albertus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Innmende eienaars, skoon en netjies en besonders goed toegerus.

Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie, was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Julle was uitstekende gaste. Kom kuier gerus weer.

Sitterus
Anscha Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z

Gerieflike verblyf in mooi omgewing.

Ons het dit baie geniet om by Sitterus te bly en het absoluut niks gekort nie. Heerlik geslaap en ontspan en is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Baie bly jul het dit by ons geniet. Dankie dat jul sulke oulike gaste was en weet jul is altyd welkom.

Sitterus
Lettie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sitterus kan ons beslis aanbeveel.

Die eenheid is gesellig, skoon en baie huislik. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N

Sitterus is TOPS.

Hierdie was verseker een van die beste verblyf wat ons al gehad het van al die plekke wat ons al by vakansie gehou het. Gee die "feel at home" verseker 'n nuwe betekenis. Alles het verwagtinge oortref en aan ons behoeftes voldoen. Stilbaai sal ons definitief weer sien en sonder twyfel Sitterus ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie vir julle. Dit was vir ons heerlik om julle in ons mooie Baai te ontvang. Julself was 5ster-gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier. Baie dankie weer eens.

Sitterus
Albertus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L
Gesin met klein kinders

Aangename, puik verblyf.

Ons het heerlik gekuier. Daar is baie moeite gedoen om die verblyf baie gerieflik te maak. Uiters netjies en skoon. Ons sal beslis dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie, jul was 5 ster gaste. Kom kuier gerus weer!

Sitterus
Celeste L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Besigheidsreis

Rustige sit na 'n lang dag se werk

Lieflike huis met karakter. Sitterus het alles wat jy nodig het. Vriendelike diens. Ons is tot onderdak-parkering aangebied tydens 'n woeste donderstorm. Dankie ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie vir die netjiese huis wat jul gelos het. Jul was 5-ster gaste.

Sitterus
Hennie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Die verblyf is baie netjies en goed toegerus. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie lekker gewees om jul te kon huisves. Kom kuier gerus weer.

Sitterus
Benita M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

'n Heerlike verrassing!

Wat 'n heerlike paar dae, in sekerlik die bes toegeruste vakansieverblyf waar ons al ooit gebly het! Halfpad deur ons 4 dae verblyf is ons selfs verras met skoon handdoeke. Die huis is pragtig en gerieflik en vanaf die voorstoep was daar 'n uitsig van die rivier. Baie dankie vir jul vriendelikheid en omgee, Francois en Elmarie, dit was heerlik om by Sitterus tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Was vir ons baie lekker om jul hier te kon ontvang. Jul was heerlike gaste om te huisves en is altyd welkom hier. Dankie vir jul.

Sitterus
Dirk G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Die eienaars is baie gaaf en die blyplek is puik. 5 uit 5! Nogmaals baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie, jul was sulke goeie gaste! Altyd welkom by ons.

Sitterus
Marietjie N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Gesin met klein kinders

Besonderse plek met besonderse mense.

Pragtige plek met mooi uitsig. Kinders het dit ook baie geniet. Dankie Elmarie en Francois vir julle vriendelikheid en gasvryheid! Dit word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Pragtige huis, perfek toegerus, bitter netjies. Heerlik gekuier.

Sal graag weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Julle was sulke lekker gaste. Dankie dat jul huis so netjies gelos het. Baie dankie, jul altyd welkom.

Sitterus
Cara L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L

Dit was ‘n heerlike wegbreek en die Sitterus was uitmuntend.

Elmaré en Francois het dadelik vriende geword en ons so verwelkom in hulle gastehuis. Dit was so ‘n groot bederf om daar te kon bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Cara en gesin, dit was ‘n plesier om julle in ons gastehuis te verwelkom. Julle is ‘n pragtige gesin en is altyd welkom om weer te kom kuier.

Sitterus
Corne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gesellige verblyf.

Ongelukkig kon ons nie langer bly nie, maar die geriewe is puik en ons gasheer het baie moeite gedoen om vir ons almal 'n gemaklike selfsorg te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Sitterus
Barry C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Gesin met tieners

Uitstekend!

Netjies, alles van hoogste standaard!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Thank you so much, Barry and family. It was a pleasure welcoming you to our house. Always welcome.

Sitterus
Heinrich D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

It was really enjoyable to stay at Sitterus. The hosts were very warm and friendly. The neighbourhood is quiet and a short walk to the river and swimming beach. The barbecue area is well protected from any wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

It was a pleasure having you here. You are always welcome.

Sitterus
Yvette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay.

Everything one would need available. Owners were very kind, understanding and helpful. We would definitely stay there again should the opportunity arise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Thank you for your kind words, it was a pleasure having you here. Always welcome!

Sitterus
Glynis F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis F
Gesin met tieners

Absolute bliss to be in the serene environment offered at Sitterus.

Good location. Near to shops and the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute saligheid om in die rustige omgewing by Sitterus te wees.

Goeie ligging. Naby winkels en die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Thank you, Glynis, it was a pleasure hosting you, always welcome!

Sitterus
Linda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Perfekte akkommodasie vir die vakansie.

Hierdie plekkie was uit die boeke! Ons het 'n baie warm verwelkoming gekry en deur die tyd was die gasvryheid puik! Die plek is so ruim en baie netjies. Alles wat jy benodig was daar en meer! Ons het vreeslik baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel! Baie, baie dankie dat ons by julle kon aanbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Linda, baie dankie vir die mooi woorde. Jul het soos familie geraak en was wonderlike gaste om hier te hê. Altyd welkom. Liefde van die Sitterus familie en diere.

Sitterus
Louis F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld met alles wat jy benodig.

Die eenheid is ruim, baie netjies en skoon en bied alles wat benodig mag word. Veilige onderdak parkering is 'n groot voordeel. Ons is baie vriendelik ontvang en is alles gewys en meegedeel wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak. Wanneer die geleentheid hom voordoen sal ons beslis weer van Sitterus gebruik maak. Baie dankie nogmaals Elmarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en pragtige verblyf.

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plek wat fyn afgerond is met klein detail en die pragtige uitsig oor die rivier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie, bly jul het dit geniet. Altyd welkom

Sitterus
Jansen P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim verblyf met veilige parkering en vriendelike ontvangs.

Wat 'n pragtige plek! Hierdie is verblyf met ruim, keurig gemeubileerde vertrekke, gerieflik toegerus met alles wat nodig kan wees vir verblyf vir 'n hele vakansie in hierdie lieflike dorp. Veilige, onderdakparkering reg by die deur. Ons was vriendelik ontvang deur die eienaars, wie duidelik nie omgee om moeite te doen om hul gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak nie. Van die beste waarde vir geld wat ons gedurende ons toervakansie gekry het. Sal beslis weer by Sitterus gaan bly met ons volgende besoek aan Stilbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sitterus se terugvoer

Baie dankie vir die mooie woorde. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle altyd baie welkom by Sitterus in Stilbaai!

Sitterus
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL490W9xYHv7KprQMW74WBsIF1zXa7ecgzSUSPzzEo2oFpHsHLd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 10 De Jager Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.368732916319 21.421349317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem