Six64 on Kingsway Apartments
Beskrywing
Dié woonstelle is op die boonste verdieping met tuinuitsigte en 'n gedeelde swembad. Dit word via trappe bereik en bied toegang tot 'n balkon. Beide woonstelle beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met stoele. Dié area lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon en daar is gratis, privaat parkeerplek op die perseel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom