Six64 on Kingsway Apartments
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R686 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Six64 on Kingsway Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Amanzimtoti en spog met 'n gedeelde swembad en uitsigte oor die tuin. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die Suidkus en die King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 55 km ver.
Dié woonstelle is op die boonste verdieping met tuinuitsigte en 'n gedeelde swembad. Dit word via trappe bereik en bied toegang tot 'n balkon. Beide woonstelle beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met stoele. Dié area lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon en daar is gratis, privaat parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot die gedeelde braaigeriewe naby die swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Six64 on Kingsway Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Athlone Park Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-weg 664, Athlone-park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom