LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Siyaya Bush Lodge | LekkeSlaap
+14

Siyaya Bush Lodge

9 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Siyaya Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Laurian W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurian W
Besigheidsreis

Siyaya is a place of rest where the hosts are constantly ensuring that your needs are met. You feel most welcome to share their world with them.

This was a time to recharge the batteries and gain perspective on life again. The owner has a passion for wildlife and his love and commitment to preserving our heritage was more than evident. A wonderful stay.

Mark H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met vriende

Absolutely superb.

Professional and friendly team from Siyaya. Excellent accommodation, boma/braai areas and pool to cool off. Made it a memorable occasion.

Lanie W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, maar nie baie om te doen nie.

Die plek is pragtig en rustig vir my en my eggenoot. Maar ek voel net daar is nie regtig baie om te doen daar nie. Om die dorp aan te gevat het omdat ons goedjies vergeet het was 'n nagmerrie gewees. Anders as jy net wil rustig wees is dit ideaal. Die wildrit was lekker.

Marietjie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Vriendelike verwelkoming, super netjies en goed toegerus. Sal beslis weer terugkom en aanbeveel vir ander. Baie dankie julle!

Anelda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda B
Gesin met tieners

Die wooneenheid was baie besonders om in te bly, maar ons sal beslis aanbeveel dat daar bietjie meer moeite gedoen word met die ontspanning vir byvoorbeeld as daar tieners saam is, soos pool/snooker of tafeltennis.

Ons voel sterk daaroor dat ten minste 1 dagrit ingesluit kon word vir die hoeveelheid geld wat betaal is vir 2 dae. Ons was onder die indruk dat ons selfritte op die privaat reservaat ook kon doen, maar dit was toe nie die geval nie. Ons het baie lekker gebly, plek is netjies en besonders met die natuur om jou, maar daar is nie veel te doen vir tienerseuns nie. Selfs tafeltennis of pool/snooker sou al klaar beter gewees het as niks. Ons was baie teleurgesteld oor die selfry-reservaat, ons moes ekstra betaal vir 'n permit en per persoon en dit was beslis nie 'n groot 5 nie, ons het net bokke en kameelperde gesien. Die uitmerk van die padkaart kom ook nie altyd ooreen met die merke op die pad nie en ons het baie keer dieselfde loop 2 of 3 keer gery.

Kotie O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie O
Saam met vriende

Presies wat ons nodig gehad het

Baie rustig in die bosveld. Heerlike atmosfeer om die boma in die aans. Die wildrit was ook baie lekker gewees.

Yolanda K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met vriende

Beautiful.

Amazing place, friendly and clean. Highly recommend this place for a peaceful time out of the city!

Martin R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Geen klagtes nie. Was baie lekker.

Bennie H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Hierdie juweel in die bos is nou vir jou 'n wegbreek 1000. Sal dit met graagte aanbeveel.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxsDPwRuhKGN4tpgUh2Ur0zMOxalkRTKx0iNHDlEO8stG0WBuT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Off the R734 Pride of Africa 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.335570623342 28.382921218872
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!