LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Siyaya Bush Lodge | LekkeSlaap
+14

Siyaya Bush Lodge

9 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Siyaya Bush Lodge bied gerieflike chalets omring deur bosveld in die Dinokeng Wildreservaat.

Daar is 4 privaat chalets en elke chalet het slaapplek vir 4. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 enkelbeddens, asook 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Linne, handdoeke en waaiers word voorsien.

Elke chalet het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Verder het elke chalet 'n sitarea wat lei na 'n stoep.

Elke chalet het ook 'n privaat lapa en braai-area. Braaitoerusting word voorsien en braaihout is by die kamp te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Siyaya Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Siyaya Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxsDPwRuhKGN4tpgUh2Ur0zMOxalkRTKx0iNHDlEO8stG0WBuT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Off the R734 Pride of Africa 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.335570623342 28.382921218872
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!