Sizofika
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tindallstraat 9-11, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sizofika is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die gasheer se perseel in die dorpie McGregor. Dié dorpie lê tussen twee bergreekse omring deur plase en wingerde.
Die woonstel het 'n privaat ingang, beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Luukse kampbedjie kan vir 'n kind gereël word.
Die goed toegeruste kombuisie sluit die basiese toerusting in om maaltye voor te berei, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die oopplan-eetarea en -studeerarea lei na 'n onderdakstoep.
Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak en het toegang tot die swembad op die perseel. Daar is ook perde wat op die kleinhoewe wei, sowel as 'n vriendelike hond.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Tindallstraat 9-11, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Sizofika het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tindallstraat 9-11, McGregor, 6708, Wes-Kaap