4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SkatKus is 'n moderne selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed wat vir kinders geskik is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet, en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n pragtige grasperk en gaste kan in die gedeelde swembad afkoel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink SkatKus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang