10 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 Serifos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skiathos Place is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat die perfekte wegbreek aan gesinne, vriende of paartjies bied wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die pragtige kusdorpie Langebaan. Hierdie dorpie aan die Weskus het pragtige natuurskoon, wêreldklas strande en eindelose aktiwiteite om te geniet.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele geskik vir 8 gaste en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea het gemaklike rusbanke wat as dubbelslaapbanke gebruik kan word en slaapplek aan 4 gaste kan bied. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ivanhoe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Serifos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Skiathos Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Serifos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang