Skiathos Villa
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skiathos Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in Skiathos, Langebaan en is naby Club Mykonos.
Dié dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het 'n etenstafel met 6 sitplekke en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met buitemeubels en 'n braai lei. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 351
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Skiathos Villa het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Santorini Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang