LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Colesberg

Skietberg Lodge

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Skietberg Lodge is in Colesberg in die Noord-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers met slaapplek vir 31 gaste in totaal. Die kamers sluit die Gesinskamer en Kamers 1 tot 5 in. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Gaste kan in die omtrek voëlkyk, voetslaan en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 409 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename plek en vriendelike gasheer en vrou. Ons oornag elke keer by Skietberg Lodge as ons Kaap toe gaan of terugry Gauteng toe.
Aug 2026
Jeanette P
Besigheidsreis
5.0
Skoon en veilig. Lekker geslaap. Perfek vir vinnige oornag.
Aug 2026
Jacques P
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens, en fantastiese bed. Sien sterre.
Jul 2026
Duncan W
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig en gerieflik. Baie vriendelike diens. Kamers is ruim en goed toegerus. Die ideale plek as jy die lang reis Kaap toe bietjie wil onderbreek en...
Sien meer
Jul 2026
Karmen S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oorslaap. Baie netjies en veilig.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 409

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skietberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0190bf79bab2e099f7f8711b802ec1e5ea931d42104f8d34bb82de3e1ca553a106e42ac1ee217c7db1ef866032a789479ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 409 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
Soek in 'n groter streek